Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Groot vrag dagga by grens gevind

$
0
0
Groot vrag dagga by grens gevind

Die polisie in Mpumalanga het gister by ’n padblokkade op die N17 naby die
grens met Swaziland op twaalf sakke saamgeperste dagga ter waarde van meer as ’n halfmiljoen rand beslag gelê.

Die polisie het inligting ontvang dat ’n silwergrys Toyota Fortuner van Swaziland af na Johannesburg op pad is met ’n groot vrag dagga.

Die twee mans in die motor is op dwelmverwante aanklagte gearresteer.

The post Groot vrag dagga by grens gevind appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!