!["Dis Suid-Afrikaners se reg"](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Coins-1-150x150.jpg)
Die arbeidsontleder, Terry Bell sê Suid-Afrikaners het ‘n reg om meer
besonderhede oor die maatskaplike toelae diensverskaffer, CPS, se kontrak te kry.
Hy sê meer as R5 miljard se belastinggeld word gebruik om iemand te betaal om die toelaes te betaal.
Bell sê hy kry die indruk die welstand van die armes word as skietgoed gebruik om die Tesourie af te pers om bykomende geld beskikbaar te stel om te verseker dat uitbetalings wel op 1 April kan voortgaan.
The post “Dis Suid-Afrikaners se reg” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.