Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Die sesde herdenking van 2011-tsoenami

$
0
0
Die sesde herdenking van 2011-tsoenami

Die Japannese keiser Akihito en die eerste minister, Sjinzo Abe woon vandag
‘n seremonie in Tokio by vir die sesde herdenking van die aardbewing en tsoenami van 11 Maart 2011.

Die noord-ooskus en die Foekoesjima-kernaanleg is getref.

19 000 mense is dood en 120 000 is steeds ontwortel nadat hulle uit die gebied weggevlug het.

Die regering se pogings om die oorsprong van radio-aktiewe lekkasies by die kernaanleg op te spoor, was nog nie suksesvol nie aangesien die robotte wat gebruik word weens die uitstraling smelt.

The post Die sesde herdenking van 2011-tsoenami appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!