Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Dis ‘n skande vir die metro”

$
0
0
"Dis 'n skande vir die metro"

Die DA sê die feit dat nog ’n tydelike munisipale bestuurder ná 15 maande vir
die Mangaung-metro in Bloemfontein aangestel is, is ’n verleentheid en skande vir die metro.

Netwerk24 berig volgens DA-koukusleier, Hardie Viviers, dui die feit dat die stadsbestuurderspos en ander departementshoofposte nie permanent gevul word nie, daarop dat besluite nie deur die bestuurders en hoofde geneem word nie.

Die speaker, Mxolisi Siyonzana, het navrae na die uitvoerende burgemeester, Olly Mlamleli, verwys, wat nie bereik kon word nie.

Rossouw Botes, DA-raadslid, sê hy weet nie hoe die munisipaliteit dit regkry om wetgewing te omseil nie, want art. 54 (A) van die Stelselwet maak slegs voorsiening dat ’n waarnemende stadsbestuurder vir ’n tydperk van drie maande en ‘n maksimum van ses maande aangestel word.

Dit is dus onverklaarbaar hoe adv. Tankiso Mea 15 maande lank as stadsbestuurder kon waarneem.

The post “Dis ‘n skande vir die metro” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!