Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

200 metertaxi-bestuurders betoog

$
0
0
200 metertaxi-bestuurders betoog

Die Lughawensmaatskappy van Suid-Afrika (Acsa) en lugdienste probeer om passasiers te help wat deur ‘n betoging deur sowat 200 metertaxi-bestuurders aan die Oos-Rand geraak word.

Baie passasiers kon weens die betoging op die R24 en R21 nie by die O.R. Tambo-lughawe by Kemptonpark uitkom nie.

Die lughawebestuur het passasiers aangeraai om gebruik te maak van die Gautrein sodat hulle nie laat vir vlugte is nie.

’n Woordvoerder van die Ekurhuleni-metropolisiediens, Kobeli Mokheseng, sê dit is onduidelik hoe lank die metertaxi-bestuurders van plan is om dié hoofweë te versper.

Hy sê die metropolisie het begin om voertuie wat wat die hoofweë versper, te skut.

16 metertaxi’s is reeds geskut.

The post 200 metertaxi-bestuurders betoog appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!