Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Boer op plaas ingewag, geskiet

$
0
0
Boer op plaas ingewag, geskiet

Aan die vooraand van ‘n debat oor plaasmoorde in die parlement is nog ‘n
boer op sy plaas in die Oos-Vrystaat aangeval en in die arm en been geskiet.

Netwerk24 berig Nicky Haddad van die plaas Howie op Clocolan is ingewag toe hy van die dorp af teruggekeer het.

Dit is die soveelste aanval op ‘n boer die afgelope ruk en kom dae voordat daar die eerste keer sedert 1994 in die parlement oor plaasmoorde gedebatteer sal word.

Volgens Tommie Esterhuyze, voorsitter van Vrystaat Landbou, is Haddag in die hospitaal opgeneem, maar sy toestand is gelukkig nie kritiek nie.

Parlementslede sal more oor die plaasmoorde en die effek daarvan op Suid-Afrikaners debat voer.

The post Boer op plaas ingewag, geskiet appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!