Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“ANC beleef ‘n moeilike tyd”

$
0
0
"ANC beleef 'n moeilike tyd"

President Jacob Zuma het gister op die vyfde verkiesingskongres van die ANC
in die Nelson Mandelabaai-metro in Port Elizabeth toegegee dat die party tans ’n moeilike tyd beleef en op vele vlakke uitgedaag word.

Hy het volgens Netwerk24 gesê wanneer ’n bevrydingsorganisasie ouer as twintig jaar is, ervaar hy probleme en die ANC het voor die 20-jaar-merk uitdagings begin ervaar.

Zuma het gesê dit sal verbygaan, maar die party het sterk lede nodig.

Die ANC in die metro se nuwe uitvoerende komitee is Saterdagaand gekies en ’n lid van die metroraad, Andile Lungisa, is as voorsitter verkies.

The post “ANC beleef ‘n moeilike tyd” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!