![Groot skade weens brand in plakkerskamp](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/kk-234-150x150.png)
Minstens 3500 strukture is verwoes in Saterdagoggend se brand in ‘n plakkerskamp in Houtbaai en ongeveer 15 000 mense is geraak.
Volgens die rampbestuursentrum van die Kaapse stadsraad is noodbehuising in omliggende gemeenskapsale vir hulle aangebied, terwyl tente vir dakloses by die Houtbaai-sportkompleks opgeslaan is.
Twee mense is in die brand dood.
Woordvoer der Charlotte Powell sê die stadsraad werk nou saam met die
gemeenskap en nie-regeringsorganisasies om die skade te bepaal.
The post Groot skade weens brand in plakkerskamp appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.