POSTE EN BETREKKINGS
Ek is asb. op soek na ’n inslaap versorger vir ’n bejaarde manspersoon.
Kontak asb: 082 85 33 766
50 jarige dame soek betrekking.
Het 15 jaar versering ondervinding waar van 12 jaar op een plek was.
Het ook ondervinding is Debiteure/Krediteur/Bestuur/Voorrade kontrole, reel van vragte/Prokureurs en Boekhouding omgewing kennis.
Goeie Rekenaar programme kennis
Geldige rybewys en eie Vervoer
Onmiddelik beskikbaar
Skakel asb Elsie 079 258 3427
Ons is opsoek na ‘n plaas onderhouds persoon, moet Sotho kan praat,kennis he van groente en vrugtebome,aanplanting. Normale plaas instandhoudings werk sal ook deel wees van die pligte.
Eie vervoer noodsaaklik.
Hierdie is n halfdag pos en salaris onderhandelbaar.
Skakel vir Elize by 0760915519 werksure asseblief
Ek het n baie betroubare bediende wat maandae en woensdae werk soek 0824034301 Annamarie
Ek is Elizaberth ek is op soek na huiswerk, uitslaap werk, ek kan alles doen, as iemand bestelbelang my nommer is 0738976834 of 0838769735
Ek doen my finale jaar in Systems Development en is opsoek na n kans om te leer en om ondervinding op te bou.
My contact nr is 0727128673
My name is Julia. I am looking for a care worker job I have two working experience. my number is 0717509637.
SOEK WERK CO 2SWEISER GASSNY SEMI SKILD BOILEMAKER KODE 14 MET PDP BAIA DRINGEND DANKIE 076 363 1006
My dis frans ek soek werk ek ken tuin verf sweas werk my nomer 0603371562 dankie
_______________________________________________________________________________
VERKOPE
Te koop: “Weg” advotuur boeke nuut nr 1 -55 R200, nuwe trap fiets met nuwe 80cc enjin te koop R3000. Skakel Louise by 076 367 8133
Flymo Weedeater,te koop, Dit is nog in ‘n baie goeie toestand, is baie min gebruik en was baie lank gestoor vir R450.00 of naaste aanbod. Kontak Nico Opperman – 0795393206.
Ek het 22 bande wat ek wil verkoop vir R2000 ( verskillende grotes ) as u dalk weet van enige iemand wat sal belangstel kan hulle my skakel by 079 784 38 79 .
te koop plus minus 100 afrikaanse storie boeke teen R 7 50 tel nr 0721413757
Kwepers R3 stuk. Plat sement blom bakkies geskik vir Bonsai R15 stuk. Lou. 0823580400.
Ek het n reeks van 18 Naaldwerk boeke klere maak brei hekel ens vir R300 Kontak vir Johan by 0834799649 Baie dankie
Ek het n pragtige tekening van Bobby Skinstad wat geraam is, asook n krieketkolf van die destydse Goodyear Vrystaat Eagles wat geteken is.Ek soek R750 vir altwee.Kontak Morne by 0844003948
Apatche agterligte R400, 2 Bande met vellings 1 600/14 vyfgat, 1 650/16 sesgat R300 elk, 2 Vensterrame 120/95 linkerkant maak oop R250 elk, Kontak 0767603076
Ek het n 3 brander gas verwarmer met 9kg gas bottel om te verkoop R3oo.oo en ook n 160 amp inverter welding masjien te koop vir R500.00. Beide in 100% werkende toestand. Skakel 082 943 9907
Swaar Staal venster raam groot 1.65m x 1.15m, 16 ruite, 3 oopswaai vensters, diefwering R430 SEL 0737728890
Om te verkoop Eetservies van Duitse porselein. Wit met pinkpers en groengrys blommetjie. Volledig. R1000.00. skakel 083 561 6000.
Om te verkoop Videomasjien 100% werkend. R200 .skakel 074 580 2680
Verskeie kunstenaars albums R600 elk. 2. Catepillar 12 skoene R300.per paar Kobus 0823815749
Het ‘n 6 sitplek hout sitkamerstel 2 banke, 2 stoele R700, 3 Kombuis opwasbakke [sinks] R200 elk. Kontak 0734305549
_______________________________________________________________________________
OPSOEKE
Opsoek na ou twee tot drie jarige kinder fietse. Enige toestand skakel 076 367 8133
EK is op soek na die verspreider van die “ CHAMNONE – Geur ( DONNAY ) parfuum.
Skakel asb 079 – 5034709
Ek is op na n tv kontant of te ruil vir n swembad bestway op slaan steel swembad kontak denise baie dankie 062 439 6940
Soek n kompleet linker voorruit met alle benodighede, n fuse box en 13″ bande vir n ford sierra v6 ben 0796379319
Soektogte Makataan om heel konfyt te kook Betsy 0793764301
Hello ek is opsoek na n canteen staal tafel. Kontak my gerus
Werner Coetzee
0628006114
Is op soek na wasplante of as iemand stuggie het asb sal waardeur
Kontak
Nadie 0827002098
Soek spaar band 145/10 vir sleepwa 0824316885 Gerhard
The post Koop en Verkoop – 08 Maart 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.