Die Afgaanse president, Ashraf Ghani het bevestig dat terroriste vanoggend die grootste militêre hospitaal in Kaboel aangeval en verskeie mense afgemaai het.
Die aanvallers wat hulle as dokters voorgedoen het, het wild en wakker op mense by die Sardar Daud Khan-hospitaal geskiet.
Die sogenaamde Islamitiese Staat groep sê sy vegters het die aanval geloods.
The post Aanval by hospitaal in Kaboel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.