Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Ma ontsteld oor dogter wat uit die skool geskors is

$
0
0
Ma ontsteld oor dogter wat uit die skool geskors is

’n Ma van Theunissen in die Vrystaat is erg ontsteld nadat haar 15-jarige
dogter gister enkele dae voor die toetsweek vir twee weke uit die skool geskors.

Netwerk24 berig die dogter, ’n gr. 10-leerling, het in trane by die huis gekom
nadat sy glo voor die klas deur die skoolhoof, Edwin Williamson, uitgetrap is.

Williamson voer aan die skool het binne die wetlike raamwerk opgetree.

Hy sê die skorsing is ’n voorkomingsmaatreël in aanloop tot die tugverhoor.

Die meisie het glo SMS-boodskappe aangestuur waarin ander leerlinge in verhoudings bespreek word en word aangekla dat sy erg ontwrigtende gedrag en geen respek of ontsag vir onderwysers toon nie.

Die ma hou egter vol dit is ’n persoonlike vendetta teen haar dogter en dat sy oor die algemeen goed gemanierd is.

The post Ma ontsteld oor dogter wat uit die skool geskors is appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!