Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Prasa: Molefe is teen Peters se besluit

$
0
0
Prasa: Molefe is teen Peters se besluit

Die voorsitter van die raad van die Passasierspooragentskap, Popo Molefe, sê
hy gaan die Minister van Vervoer, Dipuo Peters, se besluit om die raad te ontbind, teenstaan.

Molefe sê hy wil met dié stap bewys dat Suid-Afrika ‘n grondwetlike demokrasie is.

Peters het gister die Parlement se Portefeuljekomitee oor Vervoer skriftelik in kennis gestel van die raad se ontbinding.

Dit volg op sittings waarin komiteelede die raad oor ‘n aantal kwessies geroskam het.

Molefe beskuldig Peters van magsmisbruik en sê sy het geen bewyse om die raadslede van korrupsie te beskuldig nie.

The post Prasa: Molefe is teen Peters se besluit appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!