Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

19 sterf in brand by kindersorghuis

$
0
0
19 sterf in brand by kindersorghuis

In Guatemala is minstens 19 mense dood in ‘n brand in ‘n kindersorghuis
sowat 25 kilometer van die hoofstad, Guatemala-stad.

Volgens brandbestryders is nog sowat 25 mense beseer.

Dit het gebeur ‘n dag nadat die polisie moes ingryp toe onluste by die tehuis uitgebreek en sowat 60 kinders ontsnap het.

Van hulle het beweer dat hul mishandel of seksueel gemolesteer is.

The post 19 sterf in brand by kindersorghuis appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!