Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Regering gaan debat oor moorde, aanvalle in SA

$
0
0
Regering gaan debat oor moorde, aanvalle in SA

Die leier van die Vryheidsfront Plus, Pieter Groenewald, sê die party
verwelkom dit dat die ANC-regering ná duisende moorde en aanvalle, eindelik
toegegee het dat dit ʼn saak van groot belang is wat in die parlement gedebatteer moet word.

Dit volg nadat die speaker, Baleka Mbete, nou ingestem het dat ‘n debat daaroor Dinsdag sal plaasvind nadat sy aanvanklik geweier het omdat dit nie as dringend genoeg en in nasionale belang geag is nie.

Groenewald sê dit is van die grootste belang dat die publiek weet wat politieke partye doen oor kwessies wat almal in die land direk raak.

The post Regering gaan debat oor moorde, aanvalle in SA appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!