Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Rooftog by lughawe: Sekuriteitswagte vervang

$
0
0
Rooftog by lughawe: Sekuriteitswagte vervang

Die lughawemaatskappy, Acsa, het al die sekuriteitswagte wat tydens die
rooftog Dinsdagaand by die O.R. Tambo-lughawe aan diens was, vervang.

Acsa sê hulle het die stap geneem as voorsorgmaatreël.

Volgens Acsa het ‘n groep gewapende mans in twee voertuie met polisiekentekens en blou ligte by die lughawe opgedaag.

Hulle het sekuriteitspersoneellede aangehou en gedwing om op die vloer te lê.

Die rowers het toe ‘n groot bedrag geld uit ‘n verseëlde houer gesteel.

Die groephoof van Acsa, Refentse Shinners, sê die maatskappy se bestuur is baie bekommerd oor die rooftog en die wyse waarop dit uitgevoer is.

Shinners sê hulle werk nou saam met wetstoepassingsagentskappe in die ondersoek.

The post Rooftog by lughawe: Sekuriteitswagte vervang appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!