Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 malariasterftes in Pretoria

Die 58-jarige Cheryl Pieterse van Doornpoort, Pretoria, is een van twee inwoners wat binne die kwessie van ’n paar dae vermoedelik aan malaria dood is. Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Trump bekragtig nuwe reisverbod

President Donald Trump het ‘n nuwe uitvoerende bevel bekragtig wat ‘n 90 dae reisverbod op mense van ses hoofsaaklik Moslem-lande plaas. Irak verskyn nie in die nuwe reisverbod nie nadat die land...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ma laat dogter (11) verkrag word: Verhoor in Augustus

Die ma van Bloemspruit en haar man wat aangekla word van verkragting van hul 11-jarige dogter, gedwonge blootstelling van hul dogter en jonger seun aan seksuele dade, kinderverwaarlosing en aanranding...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Forum teen veediefstal in Bfn gestig

’n Forum om veediefstal in die Vrystaat en Noord-Kaap proaktief te voorkom is in Bloemfontein gestig. Netwerk24 berig luidens ’n verklaring van Vrystaat Landbou (VL) en VKB se Veiligheidslessenaar is...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Moontlikheid van beurtwater in Kaapstad

Die Wes-Kaapse LUR vir omgewingsake, Anton Bredell, sê indien dit nie binne die volgende sowat 120 dae in Kaapstad se opvanggebiede reën nie, sal die owerhede dit oorweeg om beurtwater in werking te...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 koop wedvlugduif vir R5 miljoen

Twee Suid-Afrikaners het ’n wêreldrekordprys van byna R5 miljoen vir ’n wedvlugduif betaal. Netwerk24 berig dat twee Gautengse sakevennote, Mark Kitchenbrand en Samuel Mbiza, die afgelope naweek op ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dis hoekom die DA, VF Plus uit gestap het

Nie minder nie as R654 miljoen se ongemagtigde uitgawes in die 2016/2017 aansuiweringsbegroting van die Mangaung-metro is glo van die redes waarom stadsraadslede van die DA en VF Plus Vrydag uit ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Predikant van diefstal aangekla

’n Predikant van die NG Kerk in Afrika wat aangekla word dat hy R1,7 miljoen van die kerk gesteel het, oorweeg dit om met die staat te onderhandel oor die moontlikheid van ’n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Veeartse van Thailand opereer op seeskilpad

Veeartse van Thailand het ‘n seeskilpad met die naam Omsin geopereer om meer as 900 muntstukke te verwyder wat sy ingesluk het nadat dit vir goeie geluk in haar hok gegooi is. Die skilpad, wat by ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA ekonomie met 0,3% gegroei

Statistieke Suid-Afrika het bekend gemaak dat die Suid-Afrikaanse ekonomie verlede jaar met slegs 0,3% gegroei het. Dit is selfs laer as wat ekonome voorspel het. Drie belangrike sektore van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Minister laat vir Skoor-vergadering

Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, wat reeds verlede week deur die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) ontbied is om vandag antwoorde te gee oor hoe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisie ontplooi na betoging op Tsheseng

Polisie is steeds op Tsheseng in Qwaqwa in die Vrystaat ontplooi waar ontstoke inwoners vroeg vanoggend begin betoog en strate versper het. Hulle kla oor gebrekkige watervoorsiening in die woonbuurt....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Droogte is nie enigste oorsaak van waterkrisis nie”

‘n Beampte van die Universiteit Stellenbosch se Waterinstituut, Willem de Clerq, sê die droogte is nie die enigste oorsaak van die huidige waterkrisis in die Wes-Kaap nie. De Clerq het op Stellenbosch...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Miljoene rande op lughawe geroof

Verskeie bronne het bevestig altesaam R45 miljoen is gisteraand op die O.R. Tambo-lughawe in Kempton Park geroof. Netwerk24 berig ‘n vliegtuig het glo pas van die buiteland met die geld aangekom toe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasaanvallers vrygelaat; boer word aangekla

’n Bejaarde boer van Brandfort, die 70-jarige Carl Gutter, gaan moontlik self van moord aangekla word nadat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) die saak teen sy vermeende plaasaanvallers laat vaar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Verliese van SAUK moet van Motsoeneng verhaal word”

Die Vryheidsfront Plus sê die verliese wat die SAUK gely het weens wanbestuur en verkeerde besluite van sy gewese bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, moet persoonlik van Motsoeneng verhaal word. Die party...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Gewilde kompetisie se mede-eienaar glo bankstate vervals

Die mede-eienaar van die gewilde Mev. Styl Bloemfontein-kompetisie, die 53-jarige Lizette Berry, het glo bankstate van haar werkgewer vervals om van haar beweerde bedrog van R8,8 miljoen weg te steek....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Misdade met meisie: Onderwyseres kry borgtog

Die laerskoolonderwyseres van Upington wat sedert Vrydag in aanhouding was weens ernstige aantygings van wandade met ’n minderjarige meisie is gister op borgtog van R2 000 vrygelaat. Netwerk24 berig...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Deen moet besluit maak

Die Bloemfonteinse wapenhandelaar Peter Frederiksen het nog net tot Maandag om finaal oor sy regsverteenwoordiging in die Vrystaatse hooggeregshof te besluit. Netwerk24 berig Frederiksen, oorspronklik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

[Vrouedag] Emily Hobhouse: aktivis voor haar tyd

Dit is meer as ‘n honderd jaar gelede, in die begin van die twintigste eeu en Menseregte is nog glad nie ‘n modewoord nie. Peinsend voor ’n tafel in Londen in haar geboorteland sit ’n tenger, maar baie...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live