![2 malariasterftes in Pretoria](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/kk-172-150x150.png)
Die 58-jarige Cheryl Pieterse van Doornpoort, Pretoria, is een van twee
inwoners wat binne die kwessie van ’n paar dae vermoedelik aan malaria dood is.
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes vermoed die oorledenes het
malaria opgedoen nadat hulle deur ’n Anopheles-muskiet gebyt is wat uit ’n
malariagebied gekom het.
Die muskiete het vermoedelik in ‘n voertuig of vliegtuig in die woonbuurt beland.
The post 2 malariasterftes in Pretoria appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.