Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mangaung-metro betaal werkers vir oortyd

$
0
0
Mangaung-metro betaal werkers vir oortyd

Die Mangaung-metro het personeel wat op oortydvergoeding geregtig is,
betaal om sodoende probleme wat stakende metro-amptenare skep, teen te werk.

Netwerk24 berig ‘n ander oplossing is dat ’n komitee wat deur Olly Mlamleli,
uitvoerende burgemeester, saamgestel is, besluit het om meer werkers in diens te neem om die werkerskorps op grondvlak aan te vul.

Volgens Qondile Khedama, hoofbestuurder: kommunikasie van die metro in Bloemfontein, is dit een van die planne wat in werking gestel is om oortydbetaling te verminder.

Sommige van die besluite kom weens die onwettige staking waaraan ’n klomp werknemers van die metro op Vrydag 24 Februarie deelgeneem het.

Die staking en gevolglike skade het gelei tot ’n tussentydse hofbevel teen die stakers om ’n herhaling daarvan te voorkom.

The post Mangaung-metro betaal werkers vir oortyd appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!