![](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/KOOP-EN-VERKOOP-MAANDAG-56-150x150.png)
POSTE EN BETREKKINGS
MY HUISHULP SOEK EKSTRA WERK ASB.
REEDS GENEEM OP ‘N MAANDAG EN DONDERDAG.
DANKIE Elna Burger Sel : 082 309 9763
Afdeling 1 Werk Goeie dag ek soek werk waar ek ouer dames geselskap kan hou. My nommer 082 584 8213
Ek is liza ek is op soek na huiswerk of kantoor werk vir vyfdag of driedag dis reg ek kan eenige werk doen as iemand bestelbelang my nommeq is 0738976834 of 0734777943 ek saal waarderdet of tweedag dis reg maar uitslaap werk dankie
More,my naam is Geoffrey Tsuaeli. Ek soek werk as drywer met kode 8 ry bewys en was ook ‘n fleet controller of enige werk asseblief.My sel nommer is 072 99 307 33,dag of nag skof.
Ek soek assistent pos by n kleuter skool of n chres ek baie lief om met kinders te werk liesie kontak 0722734786
Soek instandhouding werk of drywers pos werk kontak chris 0715967484
Jong man van 22 soek dringend werk bereid om hard te leer en werk kontak asb vir johan by 0840504621. Of 0826094805
_____________________________________________________________________________________
VERKOPE
Hi ek het Ford Ranger stainless steel Rolbar te koop goeie toestand prys R3000.00 ONDHB SKAKEL gawie 0834954851 dankie
2 Lang speel plate . Sprinbokke teen Nieu Seeland 1970. Deur Gerhard Viviers . R5oo elk. Jan Sel ,0723228891
Defy 20 lt mikrogolf te koop. Nog nuut R 500 of naaste aanbod. 0739115861
Orbitrek platinum oefenapparaat (fiets) @ R1500. Skakel Adri by 082 200 9467 voor 5 uur. Skakel 082 200 9478
Ek het 4 kratte met lang speel plate en n krat met 7 singles te koop. R750 vir alles. Dankie Liezel 0714013803
2 meisie fiets te koop vir R 500 0788947467
Te koop Mayonase en Chutney bottels R2 elk skakel 0797914888
HI FI STEL IN KABINET R500 O N A SKAKEL 072 659 2l75
Nico het n groot 4 plaat stoof om te virkoop werkende toestand vir R300 my nomer is 079 149 1767 A/U
HP Skootrekenaar in goeie werkende toestand. Prys R2000. Skakel vir Hettie 076 317 7991 Baie dankie.
Sak vol dames klere no 32-34 en skoene no 5-6 slegs R150. Groot sak vol dames klere slegs R100. Lamp skerms 4 stainless steel modern was R500 elk R500 vi almal. 0824108886
___________________________________________________________________________
OPSOEKE
Junior Verwey soek ‘n 16 duim staal velling (rim) vir ‘n 2008/9 Ford Ranger bakkie. U kan hom skakel by 083 634 0005 (herhaal nommer)
SOEK , KLEIN SKULP VORMIGE PLASTIESE SWEMBAD VIR KINDERS . WORD OOK HALF SHELL PIT GENOEM . INDIEN IEMAND DALK EEN HET WAT NIE MEER GEBRUIK WORD NIE. ASB . SKAKEL OF WHATSAPP KARIN NA 0833192818. DANKIE
The post Koop en Verkoop – 06 Maart 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.