![18 sterf in busongeluk in Panama](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/kk-171-150x150.png)
In Panama is minstens 18 mense dood toe ‘n bus van die pad geloop, teen die hang van ‘n kloof afgerol en in ‘n rivier beland het.
Nog 33 mense is in die ongeluk, suidwes van Panama-stad, beseer en volgens die owerhede is baie van hulle se toestand kritiek.
Die oorsaak van die ongeluk is nog nie bekend nie.
The post 18 sterf in busongeluk in Panama appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.