Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trump bekragtig nuwe reisverbod

$
0
0
Trump bekragtig nuwe reisverbod

President Donald Trump het ‘n nuwe uitvoerende bevel bekragtig wat ‘n 90
dae reisverbod op mense van ses hoofsaaklik Moslem-lande plaas.

Irak verskyn nie in die nuwe reisverbod nie nadat die land ingestem het tot
bykomende maatreëls om te keer dat ongewenste mense die VSA binnekom.

Die bevel, wat ‘n verbod van 120 dae op alle vlugtelinge insluit, tree op 16 Maart in werking.

The post Trump bekragtig nuwe reisverbod appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!