!["Droogte is nie enigste oorsaak van waterkrisis nie"](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/kk-182-150x150.png)
‘n Beampte van die Universiteit Stellenbosch se Waterinstituut, Willem de Clerq, sê die droogte is nie die enigste oorsaak van die huidige waterkrisis in die Wes-Kaap nie.
De Clerq het op Stellenbosch gesê die bevolkingsgroei in die Kaapse Metro dra ook tot die waterkrisis by.
Daarby steur baie inwoners van die stad hulle nie aan waterbeperkings nie.
The post “Droogte is nie enigste oorsaak van waterkrisis nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.