![Polisie ontplooi na betoging op Tsheseng](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/Police_badge-26-150x150.jpg)
Polisie is steeds op Tsheseng in Qwaqwa in die Vrystaat ontplooi waar ontstoke inwoners vroeg vanoggend begin betoog en strate versper het.
Hulle kla oor gebrekkige watervoorsiening in die woonbuurt.
Die streek word die afgelope twee jaar deur erge droogte geteister.
The post Polisie ontplooi na betoging op Tsheseng appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.