Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Minister laat vir Skoor-vergadering

$
0
0
Minister laat vir Skoor-vergadering

Die minister van maatskaplike ontwikkeling, Bathabile Dlamini, wat reeds verlede week deur die parlement se staande komitee oor openbare rekeninge (Skoor) ontbied is om vandag antwoorde te gee oor hoe die toelaes ná 31 Maart betaal gaan word, was bykans 20 minute laat vir dié vergadering.

Een van die kwessies waaroor Skoor uitsluitsel wil kry, is die nagenoeg R316 miljoen se onreëlmatige besteding op die kontrak met Cash Paymaster Services vir die betaling van staatstoelaes en met wie daar intussen ’n nuwe kontrak gesluit is.

Die bepalings en voorwaardes van dié nuwe kontrak is steeds onduidelik.

The post Minister laat vir Skoor-vergadering appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!