![SA ekonomie met 0,3% gegroei](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/Stats_SA_logo_Hi-res_-_May_2012-7-150x150.jpg)
Statistieke Suid-Afrika het bekend gemaak dat die Suid-Afrikaanse ekonomie verlede jaar met slegs 0,3% gegroei het.
Dit is selfs laer as wat ekonome voorspel het.
Drie belangrike sektore van die ekonomie het in die vierde kwartaal vasgeval naamlik mynbou, die vervaardigingsektor en landbou.
Mynbou in Suid-Afrika het in 2016 met 11,5% verswak.
The post SA ekonomie met 0,3% gegroei appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.