Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Plaasaanvallers vrygelaat; boer word aangekla

$
0
0
Plaasaanvallers vrygelaat; boer word aangekla

’n Bejaarde boer van Brandfort, die 70-jarige Carl Gutter, gaan moontlik self
van moord aangekla word nadat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) die saak teen sy vermeende plaasaanvallers laat vaar het.

Netwerk24 berig Gutter het begin navraag doen nadat hy een van sy vermeende aanvallers sien rondloop het.

Hy is destyds in sy bakkie aangeval, waarna hy tydens ‘n oor-en-weer skietery een van die aanvallers noodlottig gewond het.

Jaco Dempsey, Gutter se regsverteenwoordiger, is deur die NVG ingelig dat adv. K.E. Leshie-Shalie besluit het die kanse op skuldigbevinding in die hof is baie skraal omdat die aanvallers se verklarings glo eerder die waarheid is as Gutter se weergawe.

Dempsey is deur ‘n lid van die NVG ingelig dat Gutter vervolg gaan word.

The post Plaasaanvallers vrygelaat; boer word aangekla appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!