Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Predikant van diefstal aangekla

$
0
0
Predikant van diefstal aangekla

’n Predikant van die NG Kerk in Afrika wat aangekla word dat hy R1,7 miljoen
van die kerk gesteel het, oorweeg dit om met die staat te onderhandel oor die moontlikheid van ’n pleit-en-vonnis-ooreenkoms.

Predikant van diefstal aangekla

Ds. Jannie Bezuidenhout. Foto: Netwerk24

Ds. Jannie Bezuidenhout se regsverteenwoordiger, Johan Kramer, het gister in die streekhof in Bloemfontein beklemtoon sy kliënt kan nie nou die kerk terugbetaal nie, maar dat hy besig is om eiendom te verkoop en dat van sy familie probeer ook help om die geld daarvoor te bekom.

Sy verhoor is tot volgende maand uitgestel vir moontlike onderhandelings tussen Kramer en die staat.

Bezuidenhout was die finansiële beampte van die kerk en staan op meer as 700 aanklagte van diefstal tereg.

 

The post Predikant van diefstal aangekla appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!