Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Forum teen veediefstal in Bfn gestig

$
0
0
Forum teen veediefstal in Bfn gestig

’n Forum om veediefstal in die Vrystaat en Noord-Kaap proaktief te voorkom
is in Bloemfontein gestig.

Netwerk24 berig luidens ’n verklaring van Vrystaat Landbou (VL) en VKB se Veiligheidslessenaar is die Gariep- Interprovinsiale
Veediefstal-voorkomingsforum nie net gestig om veediefstal te voorkom nie, maar ook om samewerking tussen alle betrokkenes te verbeter om sodoende die vermoë om veediefstal te bekamp, te versterk.

Veediefstal sal maandeliks op die grens van die provinsies gemonitor word, asook waar inhegtenisnemings voorheen gedoen is.

The post Forum teen veediefstal in Bfn gestig appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!