![Moontlikheid van beurtwater in Kaapstad](http://100punt6.co.za/wp-content/uploads/kk-176-150x150.png)
Die Wes-Kaapse LUR vir omgewingsake, Anton Bredell, sê indien dit nie
binne die volgende sowat 120 dae in Kaapstad se opvanggebiede reën nie, sal die owerhede dit oorweeg om beurtwater in werking te stel.
Daar is tans streng waterbeperkings in plek te midde van ‘n voortslepende droogte.
Bredell sê die suiwering van rioolwater moet ook oorweeg word.
The post Moontlikheid van beurtwater in Kaapstad appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.