Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

2 koop wedvlugduif vir R5 miljoen

$
0
0
2 koop wedvlugduif vir R5 miljoen

Twee Suid-Afrikaners het ’n wêreldrekordprys van byna R5 miljoen vir
’n wedvlugduif betaal.

Netwerk24 berig dat twee Gautengse sakevennote, Mark Kitchenbrand en Samuel Mbiza, die afgelope naweek op ‘n veiling in België die duif se eienaars geword het.

Hulle het na ‘n verbete stryd teen ‘n Sjinese sindikaat die duif, genaamd Golden Prince, vir die astronomiese bedrag bekom.

The post 2 koop wedvlugduif vir R5 miljoen appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!