Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gewilde kompetisie se mede-eienaar glo bankstate vervals

$
0
0
Gewilde kompetisie se mede-eienaar glo bankstate vervals

Die mede-eienaar van die gewilde Mev. Styl Bloemfontein-kompetisie, die
53-jarige Lizette Berry, het glo bankstate van haar werkgewer vervals om van haar beweerde bedrog van R8,8 miljoen weg te steek.

Netwerk24 berig sy was die afgelope 12 jaar ’n senior boekhouer by Schoeman Maree-prokureurs in Bloemfontein, waar sy glo die misdade gepleeg het.

Gewilde kompetisie se mede-eienaar glo bankstate vervals

Lizette Berry. Foto: Netwerk24

Berry het glo onder andere bank-state oor beleggings vervals en voorgegee dat twee beleggings sedert 2013 daarin rente verdien.

Luidens dié state was die saldo van dié rekening in Oktober 2016 meer as R1 miljoen, terwyl daar net R40 in dié rekening was.

Sy het glo ook ander bankstate vervals en aan haar werkgewer as waar voorgehou.

 

 

 

The post Gewilde kompetisie se mede-eienaar glo bankstate vervals appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!