KOVSIES: “ONS SAL BETOOG MET OF SONDER DIE STUDENTERAAD”
Studente van die Universiteit van die Vrystaat sê hulle sal vandag voortgaan met die betogings teen klasgelde met of sonder die Studenteraad wat besluit het om nie langer die betogings te steun nie....
View Article12 VSA POLISIEBEAMPTES BESEER TYDENS BETOGINGS
Twaalf Amerikaanse polisiebeamptes is tydens betogings in Charlotte in die deelstaat Noord Carolina beseer nadat ‘n swart man doodgeskiet is. Betogers het polisievoertuie in die omgewing van die...
View ArticleKoop en Verkoop – 21 Sep 2016
POSTE EN BETREKKINGS Ons soek iemand wat ʼn Passap breimasjien kan herstel. Indien u só iemand ken of self die herstelwerk kan doen, skakel asseblief 063 779 9507. Baie dankie. Ek soek asseblief...
View ArticleHOENDER SE PEKELPERK MOET 15% WEES
Ingevolge ‘n hofbevel deur die Pretoriase hooggeregshof moet bevrore hoenderporsies teen 22 Oktober ’n pekelperk van 15% hê. Dié hofuitspraak is ’n groot finansiële terugslag vir die plaaslike...
View ArticleCHAOS OP KAMPUSSE
Studente op die Mahikeng-kampus van die Universiteit van Noordwes is aangesê om die kampus te verlaat nadat die universiteit besluit het om dit te sluit. Die universiteitsbestuur het die kampus gesluit...
View Article“EK SOU UNIVERSITEITE VIR 6 MAANDE SLUIT”– MANTASHE
Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê as hy die minister van hoër onderwys was, sou hy universiteite vir ses maande en koshuise vir ’n verdere ses maande gesluit het sodat studente...
View ArticleLUGAANVAL OP VN HULPKONVOOI: VSA HOU RUSLAND VERANTWOORDELIK
Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry, het aan die VN se Veiligheidsraad in New York gesê alle vliegtuie in die noorde van Sirië behoort verbied te word om te vlieg sodat humanitêre...
View ArticleKOELENHOF-STASIE: VRAGMOTOR LAND VOOR TREIN
Treindienste in die omgewing van Stellenbosch in die Boland is gistermiddag ontwrig toe ’n ligte vragmotor voor ‘n aankomende Metrorail-trein beland en een van die treinwaens aan die brand geslaan het....
View ArticlePOLISIEMAN VERMOOR SY SWANGER VROU: KRY 12 JAAR
Die Bloemfonteinse polisieman wat sy swanger verpleegstersvrou voor haar kollegas in ’n hospitaal in die Rosestad met ’n mes doodgesteek het, is in die Vrystaatse hooggeregshof effektiewe tronkstraf...
View ArticleMOHLAKOANA DEUR METRORAAD GESKORS
Die hoof van strategiese projekte én dienslewering-regulasies van die Mangaung-metro in Bloemfontein, George Mohlakoana, is Dinsdag deur die ANC-beheerde metroraad uit sy pos geskors. Volgens Olly...
View ArticleMAN IN PARKIE VERMOOR: MOORDENAAR KRY 25 JAAR TRONKSTRAF
Die man wat twee jaar gelede ’n subkontrakteur van Volksblad in ’n parkie in Bloemfontein doodgeskiet het, is in die streekhof in die Rosestad tot 30 jaar tronkstraf gevonnis op aanklagte van moord en...
View ArticleDERDE VOETGANGER STERF NA AMBULANS-ONGELUK
‘n Derde voetganger is aan sy beserings dood ure nadat ’n ambulans Woensdagoggend drie voetgangers raakgery het op die R67 tussen Port Alfred en Grahamstad. Netwerk24 berig twee ander voetgangers – ’n...
View ArticleNAALE NOG NIE AAN MRK-OPDRAG GEHOOR GEGEE NIE
Die Ngwathe-munisipaliteit in Parys se woordvoerder, Steve Naale, het nog nie aan die Menseregtekommissie se opdrag gehoor gegee wat hom beveel om blankes in Suid-Afrika vir ‘n rassistiese uitlating om...
View ArticleSR-VOORSITTER BY UV ‘N “GEMERKTE MAN”
Studente aan die Universiteit van die Vrystaat sê die SR-voorsitter, Lindokuhle Ntuli, is ’n gebrandmerkte man nadat hy hom Dinsdagaand summier aan die betogings oor verhoogde klasgeld en gratis...
View ArticleTWEEDE NAG VAN GEWELD IN CHARLOTTE
`n Noodtoestand is in die Amerikaanse stad Charlotte afgekondig na `n tweede nag van geweld. Die protesoptrede volg nadat die polisie `n swart man doodgeskiet het. Onruspolisie het traanrook gebruik om...
View Article“DAAR SAL TEKORT AAN WATER WEES AL REëN DIT”
Die hoof van die nasionale rampbestuursentrum, Ken Terry, maan dat daar ‘n tekort aan water in die land sal wees al val daar goeie reëns dié somer. Hy het by ‘n konferensie op Worcester in die Boland...
View Article“ANC MOET DEBAT OOR STAATSKAPING VOER”– MANTASHE
Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê die ANC moet ‘n openhartige debat oor staatskaping voer om die beweging van ondergang te red. Hy sê die konstitusionele hof se uitspraak teen...
View ArticleSAAL BY UNIVERSITEIT ERG BESKADIG
‘n Saal is by die Universiteit van Zoeloeland op Empangeni aan die KwaZulu-Natalse noordkus is erg beskadig nadat dit vermoedelik deur betogende studente aan die brand gesteek is terwyl oproer oor ‘n...
View ArticleNOG TWEE UNIVERSITEITE GESLUIT
Studentebetogings in die Oos-Kaap het uitgekring met die Rhodes-Universiteit op Grahamstad en die Universiteit van Fort Hare op Alice wat ook nou gesluit is. Studente aan Fort Hare het na berig word ’n...
View Article2 PAARTJIES BY VAALRIVIER AANGEVAL, BEROOF: 3 GEARRESTEER
Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die aanval vroeër vandeesmaand op twee paartjies wat by die Vaalrivier naby Sasolburg visgevang het. Die drie gemaskerde mans, wat die paartjies met...
View Article