Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

MOHLAKOANA DEUR METRORAAD GESKORS

$
0
0

Die hoof van strategiese projekte én dienslewering-regulasies van die Mangaung-metro in Bloemfontein, George Mohlakoana, is Dinsdag deur die ANC-beheerde metroraad uit sy pos geskors.

Volgens Olly Mlamleli, uitvoerende burgemeester, het Mohlakoana versuim om ‘n spesiale finans-kursus van 6 maande met betrekking tot sy pos by te woon.

Mohlakoana se verweer is dat hy heeltyd in senior poste moes waarneem en dat die destydse stadsbestuurder, Sibongile Mazibuko, en die destydse uitvoerende burgemeester, Thabo Manyoni, hom aangesê het om nié die kursus te volg nie.

Hardie Viviers, koukusleier van die DA, sê Mohlakoana het oortuigende redes verskaf waarom hy nie geskors moet word nie.

Netwerk24 berig die DA het teen die besluit gestem aangesien Mohlakoana ’n goeie kans het om ’n regsaak te wen indien hy hom tot die arbeidshof sou wend.

The post MOHLAKOANA DEUR METRORAAD GESKORS appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!