Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

POLISIEMAN VERMOOR SY SWANGER VROU: KRY 12 JAAR

$
0
0

Die Bloemfonteinse polisieman wat sy swanger verpleegstersvrou voor haar kollegas in ’n hospitaal in die Rosestad met ’n mes doodgesteek het, is in die Vrystaatse hooggeregshof effektiewe tronkstraf van twaalf jaar opgelê.

Jacob More Mokanyane het vroeër voor regter Corné van Zyl beken dat hy sy vrou op 16 Januarie verlede jaar in die kindersaal van die hospitaal vermoor het.

Mokonyane het ook beken dat hy ‘n gesinsgeweld-beskermingsbevel oortree het.

The post POLISIEMAN VERMOOR SY SWANGER VROU: KRY 12 JAAR appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!