Treindienste in die omgewing van Stellenbosch in die Boland is gistermiddag ontwrig toe ’n ligte vragmotor voor ‘n aankomende Metrorail-trein beland en een van die treinwaens aan die brand geslaan het.
Die voorval het naby die Koelenhof-stasie tussen Stellenbosch en Kraaifontein plaasgevind.
Die bestuurder van die vragmotor word in ‘n plaaslike hospitaal behandel.
The post KOELENHOF-STASIE: VRAGMOTOR LAND VOOR TREIN appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.