Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die aanval vroeër vandeesmaand op twee paartjies wat by die Vaalrivier naby Sasolburg visgevang het.
Die drie gemaskerde mans, wat die paartjies met pikstele geslaan en hierna beroof het, is in ‘n plakkerskamp by Vereeniging vasgetrek.
Die 52-jarige Fred Barnard is in die hospitaal aan breinbloeding dood terwyl André en Barbara Fourie ernstige beserings opgedoen het.
The post 2 PAARTJIES BY VAALRIVIER AANGEVAL, BEROOF: 3 GEARRESTEER appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.