DE VILLIERS GAAN EENDAGKRAGMETING TEEN IERLAND MISLOOP
Die kaptein van die Proteas se eendagspan, AB de Villiers, sal die eendagkragmeting teen Ierland Sondag in Benoni misloop om hom meer tyd te gun om van sy elmboogbesering te herstel. Faf du Plessis sal...
View Article“GEWELD SAL STOP WANNEER STUDENTE VASGETREK, VERVOLG WORD”
AfriForum Jeug sê geweld en ontwrigting op kampusse sal ophou wanneer moeilikheidmakers vasgetrek en vervolg word. Dié jeugorganisasie het hom in ‘n verklaring ook sterk uitgespreek teen uitsprake van...
View ArticleMOTORDIEFSTALSINDIKAAT BY GRENSPOS GEARRESTEER
Die polisie in Limpopo het ’n vermeende motordiefstalsindikaat by die Beitbrug-grenspos na Zimbabwe in hegtenis geneem. ‘n Polisiewoordvoerder in Limpopo, luitenant-kolonel Moatshe Ngoepe, het aan...
View ArticleHERSIENE REGULASIES VAN STAATSDIENSWET ONTHUL
Hersiene regulasies van die Staatsdienswet beteken dat staatsamptenare wat sake met die staat doen, tot Januarie 2017 tyd het om te besluit om hul sakebedrywighede prys te gee of om die staatsdiens te...
View ArticleGALINO HOUSE MOET SY DEURE SLUIT
Die omstrede rehabilitasiesentrum vir verslaafdes in die spogwoonbuurt Heuwelsig wat inwoners rooi laat sien, het gister in die Vrystaatse hooggeregshof bloedneus gekry. Die hof het in ‘n bevel gelas...
View ArticleBEJAARDE EGPAAR VERMOOR: 3 SKULDIG BEVIND
Die drie mans wat skuldig bevind is aan die moord op die Swanepoel-egpaar, Toon en Rienie, van Bainsvlei buite die stad, behoort vandag hul lot te hoor. Netwerk24 berig drie lewenslange vonnisse staar...
View ArticleBENDE-GERUGTE: “MENSE MOENIE PANIEKBEVANGE RAAK NIE”
Inwoners van Heidedal en die omliggende gebiede in Bloemfontein is deur die Vrystaatse polisie die versekering gegee dat gerugte van bendegeweld in die woonbuurte niks is om oor paniekbevange te raak...
View ArticleKOMMER OOR INVLOED VAN BETOGENDE STUDENTE OP LEERLINGE
Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie, Chris Klopper, het sy kommer uitgespreek oor die toenemende en ondermynende invloed wat die voortgesette student-onrus, wanorde en...
View Article“RUGBY WORD AS ‘N POLITIEKE SPEELBAL GEBRUIK”
Die voormalige president van SA Rugby, Oregan Hoskins, het teen die regering en politici uitgevaar omdat hulle, volgens hom, misluk het met die verantwooredelike implementering van transformasie. Hy...
View ArticleBLSA SOEK DRINGENDE VERGADERING MET ZUMA
Business Leadership South Africa (BLSA) het gevra vir ‘n dringende vergadering met president Jacob Zuma oor die bedreiging van die Nasionale Tesourie. Die organisasie sê die regering moet verseker dat...
View Article“ANDER STUDENTE, OUERS MOET TERUG BAKLEI”– JANSEN
Die voormalige rektor en vise-kanselier van die Universteit van die Vrystaat, prof. Jonathan Jansen, het ’n hewige debat op Facebook laat posvat nadat hy geskryf het die beste manier om die...
View Article“MENSE HOEF NOOIT WEER OOR BEURTKRAG TE WORRY NIE”
Die uitvoerende hoof van Eskom, Brian Molefe, sê Suid-Afrikaners sal hul nooit weer oor beurtkrag hoef te bekommer nie, aangesien daar tans oorgenoeg elektrisiteit in die land is. Hy het ook gister in...
View Article“GEEN BRIEF VAN SAUK IS ONTVANG”
Die ministerie van Kommunikasie sê geen brief is van die SAUK se raad ontvang waarin versoek word dat Hlaudi Motsoeneng as die waarnemende bedryfshoof van die korporasie aangestel moet word nie. Die...
View ArticleTREINDIENSTE STEEDS OPGESKORT WEENS BETOGING
Treindienste tussen Langa en Kaapstad is steeds opgeskort weens die geweldadige betoging in Langa vroeër die week toe voertuie en treine met klippe gegooi is. Metrorail sê ‘n trein is ook aan die brand...
View ArticleSIRIESE WEERMAG BEPLAN AANVALLE OP ALEPPO
Die Siriese weermag het aangekondig dat hernieude aanvalle gedoen gaan word op die oostelike dele van die stad, Aleppo, wat deur rebelle beheer word en waar ‘n kwart-miljoen mense onder beleg is....
View ArticleSUT SLUIT BY #FEESMUSTFALL AAN
Studente van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie in Bloemfontein, die SUT, het hulle vanoggend aangesluit by die #Feesmustfall-optogte in die stad. Vroeër is onbevestigde berigte ontvang dat...
View ArticleNMU STEEDS GESLUIT
Die bestuur van die Nelson Mandela-universiteit in Port Elizabeth het die instelling vir ’n vierde agtereenvolgende dag gesluit nadat studentebetogers ingange na die suid- en noord-kampusse met...
View Article2 ROWERS DOOD IN SKIETGEVEG MET POLISIE
Twee vermeende rowers is vanoggend doodgeskiet en nog twee gewond tydens ‘n skietgeveg met die polisie by ‘n supermark in die Durbanse middestad. ‘n Onbekende bedrag geld is onder meer gesteel. Die...
View ArticleWINTERSHOEK-WILDVEILING HAAL REKORD PRYSE
’n Suid-Afrikaanse rekord van R300 000 is op die Wintershoek-wildveiling, sowat 70 kilometer suid van Kimberley, betaal vir ’n gemsbokkoei en meer as R320 000 vir ’n gesogte jong bul. Die hoogste prys...
View ArticleKoop en Verkoop – 23 Sep 2016
POSTE EN BETREKKINGS No1 Soek werk het ondervinding in kasier ; bestuur van Winkle; bank en opkas en stock neem van maandag tot vrydag Juanita de Kock 0748306875 Dringend opsoek na werk. Blanke man....
View Article