Die uitvoerende hoof van Eskom, Brian Molefe, sê Suid-Afrikaners sal hul nooit weer oor beurtkrag hoef te bekommer nie, aangesien daar tans oorgenoeg elektrisiteit in die land is.
Hy het ook gister in die parlement gesê elektrisiteit sal ook nie weer ’n beperking op ekonomiese groei plaas nie.
Molefe sê Eskom wek tans so baie elektrisiteit op dat dit in staat is om 100% meer krag na buurlande uit te voer.
The post “MENSE HOEF NOOIT WEER OOR BEURTKRAG TE WORRY NIE” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.