Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“GEEN BRIEF VAN SAUK IS ONTVANG”

$
0
0

Die ministerie van Kommunikasie sê geen brief is van die SAUK se raad ontvang waarin versoek word dat Hlaudi Motsoeneng as die waarnemende bedryfshoof van die korporasie aangestel moet word nie.

Die ministerie sê in ’n verklaring hulle is wel bewus van so ’n brief wat glo aan raadslede gestuur is en waarin gevra word dat die raad aan die minister, Faith Muthambi, moet voorstel dat sy Motsoeneng in die pos aanstel.

Die ministerie het gesê hy is vol vertroue dat die raad die Appèlhof se onlangse uitspraak in ag sal neem.

The post “GEEN BRIEF VAN SAUK IS ONTVANG” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!