Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SIRIESE WEERMAG BEPLAN AANVALLE OP ALEPPO

$
0
0

Die Siriese weermag het aangekondig dat hernieude aanvalle gedoen gaan word op die oostelike dele van die stad, Aleppo, wat deur rebelle beheer word en waar ‘n kwart-miljoen mense onder beleg is.

Amptenare het burgerlikes aangeraai om gebiede te vermy waar terroriste – met verwysing na die rebelle – bedrywig is.

Dit volg nadat minstens 13 mense dood is toe rebellevestings Woensdagnag in lugaanvalle gebombardeer is nadat ‘n weeklange skietstilstand ineengestort het.

Intussen het samesprekings tussen Amerika en Rusland in New York misluk om weer die skietstilstand te laat herlewe.

The post SIRIESE WEERMAG BEPLAN AANVALLE OP ALEPPO appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!