Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“GEWELD SAL STOP WANNEER STUDENTE VASGETREK, VERVOLG WORD”

$
0
0

AfriForum Jeug sê geweld en ontwrigting op kampusse sal ophou wanneer moeilikheidmakers vasgetrek en vervolg word.

Dié jeugorganisasie het hom in ‘n verklaring ook sterk uitgespreek teen uitsprake van die ANC se sekretaris-generaal, Gwede Mantashe, dat hy al die universiteitskampusse vir ses maande sou sluit as hy die minister van hoër onderwys was.

Die organisasie se nasionale woordvoerder, Morné Mostert, sê studente se reg om te studeer moet gerespekteer word en daar is geen rede dat alle studente gestraf moet word as gevolg van ’n radikale minderheidsgroep se optredes nie.

Volgens AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, Ian Cameron, laat die polisie, kampusbesture en sekuriteitspersoneel toe dat onskuldige studente slagoffers word omdat hulle versuim om teen moeilikheidmakers op te tree.

The post “GEWELD SAL STOP WANNEER STUDENTE VASGETREK, VERVOLG WORD” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!