Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BEJAARDE EGPAAR VERMOOR: 3 SKULDIG BEVIND

$
0
0

Die drie mans wat skuldig bevind is aan die moord op die Swanepoel-egpaar, Toon en Rienie, van Bainsvlei buite die stad, behoort vandag hul lot te hoor.

Netwerk24 berig drie lewenslange vonnisse staar elkeen vandag in die gesig nadat hulle gister in die Vrystaatse hooggeregshof aan moord, verkragting, ontvoering en huisbraak skuldig bevind is.

Regter Mojalefa Rampai het in sy uitspraak gesê die drie het ’n regstreekse opset gehad om die 72-jarige Toon en 70-jarige Rienie te vermoor.

Hendrik Ntshudi, Jacobus Bitterbos en Jackie Louw se getuienis is ook as vals en hul alibi’s as versinsels bestempel.

The post BEJAARDE EGPAAR VERMOOR: 3 SKULDIG BEVIND appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!