Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

BENDE-GERUGTE: “MENSE MOENIE PANIEKBEVANGE RAAK NIE”

$
0
0

Inwoners van Heidedal en die omliggende gebiede in Bloemfontein is deur die Vrystaatse polisie die versekering gegee dat gerugte van bendegeweld in die woonbuurte niks is om oor paniekbevange te raak nie.

Gerugte word al geruime tyd op sosiale media versprei dat bendes vandag ‘n oorlog beplan uit weerwraak vir ‘n bendeleier wat vroeër vermoor is en dat dit tot volgende week kan duur.

Brig. Sam Makhele, provinsiale polisiehoof, het aan Netwerk24 gesê hulle weet van die gerugte op sosiale media en neem dit nie ligtelik op nie, maar mense moenie paniekbevange raak nie.

Volgens Makhele word die oorsprong van die gerugte ondersoek.

The post BENDE-GERUGTE: “MENSE MOENIE PANIEKBEVANGE RAAK NIE” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!