Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 23 Sep 2016

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

No1 Soek werk het ondervinding in kasier ; bestuur van Winkle; bank en opkas en stock neem van maandag tot vrydag Juanita de Kock 0748306875

Dringend opsoek na werk. Blanke man. Verkoopsman kar parte of enige soort gelyk. Bloemfontein. 0829670019

Koop en Verkoop: Afdeling 1 – Poste en betrekkings: Ek is op soek na ‘n BETROUBARE HUISHULP met goeie vewysings vir drie dae ‘n week in Bainsvlei. Daleen Kontakno. 0833019699

_______________________________________________________________________________

VERKOPE

Playstation 3 te koop
3 remotes en 7 games
Wonderbook met kamera
R3000 Onderhandelbaar. Kontak Magda 0789904056.

Kan u asb die volgende advertensie uitsaai oor die radio:
4X NISSAN 1400 RIMS 12 DUIM vir – R500
4X FORD FIESTA RIMS 14 DUIM
3X FORD HUBCAPS
4X HUBCAPS
Alles vir R300
1X MAZDA / FORD ALLOY 16 DUIM BAND 245 R70 16 – R500
083 789 8453

Ek het n drie sit plek sit kamer stel om te verkoop R500 en N hout bed vir R700. Skakel my by 0747925023.

KOOP EN VERKOOP AFD 2 KRUIWA MET RUBBER WIEL R120 SKAKEL 072 659 2l75

Verkoop. Bruin blok mat. 1.8. X 2.2. Te verkoop goeie toestand. R250. Dankie 0827413081

Koop en verkoop. 2.Deep fryer R3OO Aartappelskyfie maker R300 stainless Kobus 0823815749

koop en verkoop een elna naaimasjien werkende toestand vir 300 rand een toilet sitstoel met bedpan vir 400 rand prys onderhandelbaar kontak nr 0834799649

TEKOOP, Elektriese krag boks se, covers, R100 ,Teestel vir een persoon, bestaan uit koppie piering en teepotjie, dis n 1846 ROYAL BAWARIA, maak iets baie besonders R200 asook Houtleer vir R50 0834799832

Te koop sweishelm (oog klap tiepe) R60, groot sandsteen klippe R50 elk asook portretrame R50. Skakel 072 712 7715

_________________________________________________________________________

OPSOEKE

Koop en verkoop Ek is op soek na n ou goedkoop karavaan. 0813540589

OPSOEK: Na goeie 2de handse staalkaste. Kontak asb: Martie 083 609 7630. Dankie!!!

afdeling 3 soek die volgende onderdele vir n sierra v6 n van +verlenning tussen die verkoeler en kompleet kassie n fuse box ben 0827428059

Koop en verkoop. Ek soek asb as iemand underfelt vir matte wat oorgebly het (off cuts) of ou gebruiktes as iemand het. Ansie 0749727717.

Koop en verkoop. Ek is opsoek na ‘n canopy vir ‘n Ford Cortina mk5 bakkie asb. Hennie 0749698614.

Koop/verkoop /gesoek vier wiele vir ou model sourthen cross grassnyer. Skakel asb 081 054 0237.

____________________________________________________________________________

BETAALDE ADV

6 Weke oue Hondjies te koop vir R 1000.00 elk
Die hondjies is ingeënt en ontwurm
Veearts kaart word saamgegee.
Afgelewer in Bloemfontein
Skakel 082 450 3861

The post Koop en Verkoop – 23 Sep 2016 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!