Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

WINTERSHOEK-WILDVEILING HAAL REKORD PRYSE

$
0
0

’n Suid-Afrikaanse rekord­ van R300 000 is op die Wintershoek-wildveiling, sowat 70 kilometer suid van Kimberley, betaal vir ’n gemsbokkoei en meer as R320 000 vir ’n gesogte jong bul.

Die hoogste prys van R2,2 miljoen op die veiling is betaal vir ‘n swartwitpensbul.

Dit volg nadat ’n buffelbul ‘n week gelede op die Thaba Tholo-veiling in Limpopo vir R168 miljoen verkoop is.

The post WINTERSHOEK-WILDVEILING HAAL REKORD PRYSE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!