Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SAAL BY UNIVERSITEIT ERG BESKADIG

$
0
0

‘n Saal is by die Universiteit van Zoeloeland op Empangeni aan die KwaZulu-Natalse noordkus is erg beskadig nadat dit vermoedelik deur betogende studente aan die brand gesteek is terwyl oproer oor ‘n verhoging in klasgelde by verskeie universiteite voortgaan.

Daar was gister ‘n beroep dat veiligheidsmaatreëls verskerp moet word nadat studente in groepe begin byeenkom het.

Die universiteit was nie beskikbaar vir kommentaar nie.

Die vise-kanselier van die Universiteit van Fort Hare, Mvuyo Tom, het intussen die voorval waar ‘n gebou op die Alice-kampus in die Oos-Kaap aan die brand gesteek is, veroordeel.

Hy sê die gebou huisves ‘n maatskappy wat opknappingswerk by die universiteit doen.

The post SAAL BY UNIVERSITEIT ERG BESKADIG appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!