Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“ANC MOET DEBAT OOR STAATSKAPING VOER”– MANTASHE

$
0
0

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê die ANC moet ‘n openhartige debat oor staatskaping voer om die beweging van ondergang te red.

Hy sê die konstitusionele hof se uitspraak teen pres. Jacob Zuma, die bewerings van staatskaping deur die Gupta familie en herhaalde bewerings dat die ANC korrup is, het bygedra tot die swak vertoning van die party in die afgelope munisipale verkiesings.

Die nasionale uitvoerende komitee van die ANC gaan ondanks fel kritiek binne eie geledere voort om president Zuma te ondersteun.

The post “ANC MOET DEBAT OOR STAATSKAPING VOER” – MANTASHE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!