Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

HOENDER SE PEKELPERK MOET 15% WEES

$
0
0

Ingevolge ‘n hofbevel deur die Pretoriase hooggeregshof moet bevrore hoenderporsies teen 22 Oktober ’n pekelperk van 15% hê.

Dié hofuitspraak is ’n groot finansiële terugslag vir die plaaslike hoenderbedryf wat nou volgens die Suid-Afrikaanse pluimvee-vereniging bestaande bevrore voorraad met ’n hoër pekelperk aan die mark moet onttrek.

Die pluimvee-vereniging het intussen gesê hy oorweeg dit om te appélleer teen die hofbeslissing om nie die intreedatum van die nuwe regulasies uit te stel nie.

The post HOENDER SE PEKELPERK MOET 15% WEES appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!