Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“EK SOU UNIVERSITEITE VIR 6 MAANDE SLUIT”– MANTASHE

$
0
0

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe, sê as hy die minister van hoër onderwys was, sou hy universiteite vir ses maande en koshuise vir ’n verdere ses maande gesluit het sodat studente kan besef om te studeer is ‘n voorreg.

Mantashe het gister by die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum beklemtoon hy het ‘n soortgelyke besluit in ‘n sekere land gesien waar studente later besef het hoër onderwys belangrik is vir hul toekoms en dat hulle niemand ’n guns bewys deur te studeer nie.

Ouers van studente wat nie aan die betogings deelneem nie, het hewig op Mantashe se uitspraak reageer.

Netwerk24 berig dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, wou nie aandui of hy met Mantashe se mening saamstem nie.

The post “EK SOU UNIVERSITEITE VIR 6 MAANDE SLUIT” – MANTASHE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!