Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

TWEEDE NAG VAN GEWELD IN CHARLOTTE

$
0
0

`n Noodtoestand is in die Amerikaanse stad Charlotte afgekondig na `n tweede nag van geweld.

Die protesoptrede volg nadat die polisie `n swart man doodgeskiet het.

Onruspolisie het traanrook gebruik om die woedende skare uiteen te jaag.

Een persoon is geskiet tydens die protesoptrede en is in ‘n kritieke toestand.

Aanduidings is dat die persoon nie deur die polisie geskiet is nie.

Die betogings het begin nadat die 43-jarige Keith Lamont Scott Dinsdagaand deur die polisie doodgeskiet is.

‘n Aantal polisiebeamptes is tydens die eerste nag van protesoptrede beseer.

The post TWEEDE NAG VAN GEWELD IN CHARLOTTE appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!